Plaas te koop - Witbank

Friday, 2 August 2013

Item details

City: Witbank, Mpumalanga
Offer type: Sell
Price: R 3,200,000

Contacts

Contact name Chappie
Phone 0798978496

Item description

Plaas:
143h
12h Besproei baar waar van 9h onder spilpunte is.
7h Droe lande
120h Toe gespan met wilds heining
Petensial om bou/plaister sand te myn (mining permit het net verval)
Water:
3x Boor gate (waar van een toererus is met baie sterk water)
1x Sement dam
1x Grond dam
Daar loop n sterk spruit deur plaas wat nog nooit droog geloop het nie
Buite geboue:
6x Oop garages (kan nie sluit)
1x Stoor kamer
1x Ou melk stal (nie toegerus)
1x Afdak 40x6m
1x Bees kraal met drukgang en kopklamp
Huise:
Hoof huis:
4 Slaap kamer
2 Bad kamer
Kombuis
Spens
Leef area
Tv kamer
14x15m grasdak Lapa aan huis
2de Huis (kort aandag om n te bly word nou deur werkers gebruik.)
3 Slaap kamer
Kombuis
Leef area
1x Bad kamer
Kuier plek by dam
1x Kamer met badkamer (hout en baksteen)
1x Vetrek (klip gebou in die koppie in gebou)
Altwee het grasdake




28km buite witbank op die verena pad



Prys 3.2mill